The yearning for an independent Cape Republic is not only alive and well, it’s growing stronger!

About eight years ago I wrote a few articles on the prospect of an Independent Cape Republic on the old SA Sucks website which I later copied to here: What future is there for whites and other minorities in South Africa South Africa: Civil war or peaceful split? At the time there were a lot […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Die Kaap moet Federale Staat word vir Bruines, Khoisan en Blankes

’n Wes-Kaapse groep en ’n sakeman van Mosselbaai wil ’n referendum hê sodat inwoners kan besluit of hulle in die toekoms in ’n federale staat wil woon waar besluite sonder die regering se inmenging geneem kan word. Volgens Peter Marais, voorsitter van die Bruin Bemagtigingsbeweging, en Hein Marx, ’n sakeman, is ’n onafhanklike Kaapland, wat […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Die Federale Kaap

Op Saterdag, 23 Mei 2015, het verskeie uitgenooide groepe en mense wat die blanke, bruin en Khoi bevolkings verteenwoordig, ‘n vergadering bygewoon te Montagu, in die Weskaap. Die vergadering was die amptelike uitvloeisel van baie gesprekke rondom die onafhanklikheid van die Weskaap deur organiseerder en inisieerder Hein Marx. Peter Marais is as Voorsitter namens die […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!