Kaapse Klopse-karnavalvereniging kry geen befondsing vir beoogde Kaapstadse Straatparade

MISKIEN ’n bietjie déjà vu? Want hier gaan ons al weer. Die stadsvaders van die Stad Kaapstad en die organiseerders van die Cape Minstrel Carnival stamp vir die soveelste keer koppe omdat die Cape Town Minstrel Carnival Association (CTMCA) ongelukkig is nadat die Stad sy aansoek om befondsing afgekeur het. Dit volg op verlede week […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!