Metrospoor verloor 70 waens

Metrospoor het aangekondig dat hul 70 treinwaens per maand verloor weens vandalisme. Slegs sowat 18 arrestasies is oor die afgelope agt weke gedoen maar dit beteken dat meeste gevalle sonder opvolg gelos word

Enjoyed this post? Share it!

 

Leave a comment