Vyf mans in polisie-uniform het Dinsdagoggend vroeg ’n perlemoen-pakhuis in Kaapstad beroof.
Perlemoen waarop beslag gelê is, word in dié pakhuis van die departement van landbou, bosbou en visserye gehou.
Lt.kol. Andrè Traut, ’n polisiewoordvoerder, sê die mans het omstreeks 03:00 in ’n dubbelkajuitbakkie by die pakhuis opgedaag. Hulle het die sekerheidswagte van hul vuurwapens en koeëlvaste baadjies beroof.
Continue reading…