Nuuskommentaar: ANN 7 en ‘The New Age’: Media se rol in rasseverhoudinge

Opnames in die VSA toon dat die meeste mense, ook en veral swart mense, voel dat eerder uit foute van die verlede geleer moet word as om die verlede ongedaan te probeer maak deur byvoorbeeld standbeelde te verwyder. In Suid-Afrika voorsien verskeie partye en instansies dat die verkoop van The New Age en ANN7 die […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Polisie sê oor misdaadintelligensiehoof

Lt.genl. Lesetja Mothiba, waarnemende nasionale polisiekommissaris Foto: Elmond Jiyane, GCIS Die Suid-Afrikaanse Polisiediens het Dinsdag ʼn aankondiging gedoen oor die waarnemende hoof van misdaadintelligensie, genl.maj. Pat Mokushane, nadat die media Maandag berig het Mokushane is afgedank. Genl.maj. Sally de Beer, nasionale woordvoerder van die polisie, het Dinsdagoggend in ʼn verklaring gesê lt.genl. Lesetja Mothiba, waarnemende […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Vermeende Spanje-terroris geskiet

Younes Abouyaaqoub (22), die Marokkaan wat vermoedelik die paneelwa bestuur het wat in Barcelona deur ‘n skare geploeg en 13 mense se lewens geëis het (Foto: Spaanse ministerie van binnelandse sake via AP) Die polisie buite Barcelona het ʼn man met ʼn springstofbaadjie geskiet, het die streekspolisie Maandag gesê, terwyl pogings verskerp het om die […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Ses ‘dronk’ taxibestuurders aangekeer

Argieffoto Ses minibustaxibestuurders is oor die naweek tydens ʼn padblokkade in Kaapstad in hegtenis geneem nadat hulle glo onder die invloed van alkohol passasiers vervoer het. JP Smith, die stad se burgemeesterskomiteelid vir veiligheid, sekuriteit en maatskaplike dienste, het Maandag gesê die padblokkade is Saterdagoggend by die aansluiting van Wettonweg en Rosmeadlaan in Wynberg gehou. […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Boek-uittreksel: Kamikaze

Deur Rudie van Rensburg Oor die boek: Kassie Kasselman is kriewelrig. Sy lewe lank ʼn polisieman gewees, maar wragtag, wat hy nóú alles in die media oor sy geliefde SAPD lees. En met sy eie oë sién ook, in kolonel Daniels se kantoor by die Nuweland-stasie. Kassie het juis ʼn ander werksaanbod gehad … En […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Bylmoordesaak wéér uitgestel

Foto: Courtney Africa/ANA PHOTO. Die bylmoordesaak is uitgestel aangesien kapt. Marius Joubert, ’n bloedspatselkenner, steeds siek is. Joubert is die staat se finale getuie en moes verlede week al getuig. Regter Siraj Desai het die versoek dat die saak weer uitgestel word, toegestaan ondanks teenkanting van die verdediging. Adv. Susan Galloway, die staatsaanklaer, het aan […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Walvis by Kleinmond gered

Foto: Verskaf/NSRI Hermanus Die Nasionale Seereddingsinstituut (NSRI) kon Sondag daarin slaag om ʼn noorkapperwalvis by Kleinmond in die Wes-Kaap te bevry nadat dit verstrengel geraak het. Die NSRI in Hermanus is omstreeks 12:30 ontbied nadat verskeie mense gesien het hoe die walvis tussen Palmiet en Kleinmond in boeie en toue verstrengel geraak het. Volgens Deon […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Man vas ná koeël meisie (12) in kop tref

Argieffoto ʼn 24-jarige man is in hegtenis geneem nadat ʼn 12-jarige meisie Sondag in Kensington in Kaapstad in die kop geskiet is. Lt.kol. Andre Traut, woordvoerder van die polisie, het gesê die verdagte is Maandag in die vroeë oggendure in Facreton in hegtenis geneem nadat speurders onverpoosd gewerk het om elke moontlike leidraad op te […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Vandag se sportnuus

Rugby Die Springbokke het Saterdag teen die Poemas in die Kampioenskapsreeks gespeel en ’n goeie oorwinning behaal. Intussen is Jano Vermaak aangewys om die beseerde Ross Cronje in die Bokspan te vervang. Cronje het Saterdag ’n enkelbesering opgedoen. Een van die grootste rugbyspelers van alle tye, die All Black Colin Meads, is gister op die […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Daar ís nog goeie SAPD-lede

Argieffoto: Kent Williamson Karin Roux van Crime Scene Cleanup skryf: Dinsdagoggend, 15 Augustus, ry ek op die N4-snelweg van Brits af na Pretoria-Noord. Ek het afgespreek om iemand elfuur by die afrit te ontmoet sodat ek hulle kan help om ʼn toneel skoon te maak. Om eerlik te wees was ek ʼn bietjie onrustig om […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!