Waterfees

28-30 Oktober 2011 Ons, Renosterberg Pre-Primêr, is ‘n multi-kulturele skool met kinders uit alle vlakke van die samelewing. Die skool is geleë in Petrusville in die Noord-Kaap. Weens die feit dat ons ‘n privaat instansie is, wat geen subsidie van die staat ontvang nie, is dit vir ons noodsaaklik om self addisionele fondse te genereer. […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!