Ford Kuga 1.6-eienaars wie se motors die afgelope jaar aan die brand geslaan het, staar nou ‘n klasaksie in die gesig deur 31 Kuga eienaars. Die prokureur van die familie van Reshall Jimmy wat in Desember 2015 naby George in die Suid-Kaap in sy Ford Kuga doodgebrand het, Rod Mantano, bring die klasaksie namens die..
Continue reading…
Ford sal klasaksie moet verweer oor Kugas
Posted on Leave a comment
Enjoyed this post? Share it!
WP moet Nuweland los, sê Andrews
Posted on Leave a comment
Die WP-Rugbyunie sal emosie opsy moet sit en Nuweland vir die Kaapstad-stadion verruil. Dis die mening van die voormalige Springbok- en WP-stut Eddie Andrews, deesdae ‘n stadsamptenaar. Hy glo die skuif kan verligting bring vir WP se benarde finansiële situasie. eNCAeNUUS Die Nuus in Afrikaans – Koerant.co.za – Gratis Afrikaanse Nuus Related PostsStormers klop Sharks..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!