Orania se Ora gaan in ‘n nuwe digitale geldeenheid omskep word wat die Rand kan teenstaan

Ekonoom Dawie Roodt is betrokke by ‘n projek om ‘n nuwe digitale geldeenheid in die dorp van Orania te ontwikkel met die digitaliseering gebruik van hul bestaande Ora geldeenheid, wat die ekonomie van die dorp aansienlik sal verbeter. Die digitale geldeenheid sal met behulp van slimfone verhandel word, en Roodt het gesê dat hulle met […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

ANC Regime Ontneem Bruinmense van Perlemoen Visregte Om Dit Aan Hul Onerfare Swart Kiesers te Gee

Die departement blyk egter vasbeslote te wees om volstoom met dié proses voort te gaan. Talle bruinmense sal hulle kwotas dus ten gunste van swartmense verloor. Dit volg nadat die departement, ten spyte van AfriForum se eis om die nuwe aansoekproses te staak, die aansoektydperk vir kleinskaalvissers met ’n maand verleng het. AfriForum het in […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Tyd vir Die Kaap, Federale Afrikaner Tuisland! Minderhede MOET saamstaan vir ons regte!

Luister na Pieter J. Marais, voormalige Kaapstad Burgermeester en Weskaap Premier, asook Hein Marx wat gesels met Dr. Carl Davis op SFM oor ‘n Federale beweging.
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Transformation, government puppets and cronies destroying traditional fishing, something even Apartheid never did.

As an outsider of the fishing industry, I had the opportunity to read the magazine “Fishing Industry news”. 3 Articles by different authors all related to the small scale fisherman and the problems they faced. What intrigued me was that it’s clear that these fisherman of these fishing communities have been abused for not years […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Cape oil and gas sector to drive economic growth – for who?

In his address for the Department of Economic Development and Tourism 2015/16 budget vote in March, Alan Winde, Minister of Economic Opportunities elaborated on the growth initiatives for, amongst others, the oil and gas sector. Under the umbrella of Project Khulisa (Project “Nurture”) Winde says that the Western Cape Government aims to deliver over 200,000 […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!