Die WP-Rugbyunie sal emosie opsy moet sit en Nuweland vir die Kaapstad-stadion verruil. Dis die mening van die voormalige Springbok- en WP-stut Eddie Andrews, deesdae ‘n stadsamptenaar. Hy glo die skuif kan verligting bring vir WP se benarde finansiële situasie. eNCAeNUUS Die Nuus in Afrikaans – Koerant.co.za – Gratis Afrikaanse Nuus Related PostsStormers klop Sharks..
Continue reading…
WP moet Nuweland los, sê Andrews
Posted on Leave a comment
Enjoyed this post? Share it!