More guns seized in ‘underworld’ firearms clampdown in Cape Town

Firearms have been seized from the owner of a Cape Town security company – the latest in a string of actions clamping down on apparent underworld activities. The firearms were confiscated from the owner of the company, whose name is known to News24, in Bellville on Tuesday. Bruce Hendricks, who heads up Hassan-Harmse Attorneys, confirmed […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Kaapse Klopse-karnavalvereniging kry geen befondsing vir beoogde Kaapstadse Straatparade

MISKIEN ’n bietjie déjà vu? Want hier gaan ons al weer. Die stadsvaders van die Stad Kaapstad en die organiseerders van die Cape Minstrel Carnival stamp vir die soveelste keer koppe omdat die Cape Town Minstrel Carnival Association (CTMCA) ongelukkig is nadat die Stad sy aansoek om befondsing afgekeur het. Dit volg op verlede week […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

UCT, CPUT students to descend on Parliament over Fees Commission report

University of Cape Town (UCT) and Cape Peninsula University of Technology (CPUT) students are set to march to Parliament on Wednesday to demand that President Jacob Zuma release the Fees Commission report. This comes as Finance Minister Malusi Gigaba delivers his medium-term budget statement to the legislature. – Mini Budget site Zuma received the Fees […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Kaap ontsoutingsproses verloop nie vlot

Kaapstad sal hul eerste ontsoutingsaanleg gereed hê net voordat damme in die stad gaan opdroog. Dit aldus Xanthea Limberg van die stad se burgemeesterskomitee rakende water en energie sake. Verbruikers sal egter moet saamleef daarmee dat water nie meer ‘n goedkoop kommoditeit gaan wees nie. Die skielike bekendmaking dat die ontsoutingsaanleg binnekort gereed gaan wees, […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Kaapstad wil Metrorail-treinstelsel oorneem

Kaapstad wil die bestuur van die Metrorail-treinstelsel in die stad oorneem uit vrees dat die hele openbare vervoerstelsel, wat grootliks op treindienste staatmaak, in duie kan stort. Brett Herron, burgemeesterskomiteelid vir vervoer en stedelike ontwikkeling, het op ’n mediakonferensie gesê al hoe minder pendelaars gebruik die treindienste omdat treine laat is, mense onveilig is en […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

KAAPSE DA HET GROOT PROBLEME – RAADSLID BRYNARD DRAAI HAAR RUG OP PARTY

Raadslid Carin Brynard van die DA in Kaapstad het haar rug op dié party gedraai en in die middel van haar derde termyn as Raadslid bedank. Brynard sê sy is moeg vir die nepotisme en diktatoriale manier van Patricia de Lille en die toksiese atmosfeer in die koukus. Bowenal sê sy dat sy as Christen […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Cape Town’s Special Investigation Unit shut down

The City of Cape Town’s Special Investigation Unit‚ which worked with police and international law enforcement agencies such as the FBI‚ has been shut down. The unit had a wide mandate and‚ before it’s mandate was changed along with it’s name in August‚ it was tasked with assisting the Hawks and the FBI in obtaining […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Kleinmond word spookdorp agv voortslepende betogings en protesoptogte

Na ‘n dag van geweld en brandstigting en ‘n rustelose nag, met vrese dat die polisie nie die situasie kan beheer nie, is Kleinmond vandag ‘n spookdorp. Skole en besighede is gesluit en verkeer het tot stilstand gekom. Die inwoners van dié vreedsame Overbergse dorpie is vir alle praktiese doeleindes gyselaars in hulle eie huise. […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Afrikaanse Musiek- Flavio Costa en Insisevus – Waarom Wolke Bloos

Gaan oor n meisie met die naam van Lisa wat in Kaapstad gewoon het. Tot vandag toe wonder ek waar in die wereld bevind sy haarself. This song is about a girl I met in Cape Town many years ago.Till today I wonder where she might be and what has happened in her life. Lyrics […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Afrikaanse musiek – PLAAK en INSISEVUS -live by DIE BOER waarom wolke bloos

Gaan maar oor n meisie met die naam van Lisa wat in Kaapstad gewoon het Related PostsDie Campbells – Footloose (Bapsfontein Live DVD)Die Campbells perform the hit … Die Campbells – Midnight Special (Bapsfontein Live DVD)Die Campbells perform Midnight … Die Campbells – Bietjie Bietjie Lam (Bapsfontein Live DVD)Die Campbells perform Bietjie … Francois Van […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!