KONFERENSIE OOR KOS EN WYN SAL WYS HOE OM LOJALITEIT EN INKOMSTE VIR DIE KAAPSE TOERISME TE VERGROOT

Die World Travel and Tourism Council (WTTC) het bereken dat die direkte bydrae van die reis- en toerismesektor tot die Suid-Afrikaanse ekonomie verlede jaar R127,9 biljoen beloop het, wat 3% van die land se BBP was. Margi Briggs, sameroeper van die The Business of Food and Wine Tourism Conference wat in die lente op Stellenbosch […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Perlemoenstropery onder soeklig in Wes Kaap

Die Wes-Kaapse polisie het vier verdagtes in hegtenis geneem wat verbind word met perlemoenstropery met ‘n geraamde straatwaarde van nege-miljoen rand. ‘n Woordvoerder van die Polisie, André Traut, sê twee Sjinese burgers met perlemoen met ‘n straatwaarde van sowat ses-miljoen rand is in Senna Park in Killarney Gardens in hegtenis geneem.Twee Malawiese mans is daarna […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Ford sal klasaksie moet verweer oor Kugas

Ford Kuga 1.6-eienaars wie se motors die afgelope jaar aan die brand geslaan het, staar nou ‘n klasaksie in die gesig deur 31 Kuga eienaars. Die prokureur van die familie van Reshall Jimmy wat in Desember 2015 naby George in die Suid-Kaap  in sy Ford Kuga doodgebrand het, Rod Mantano, bring die klasaksie namens die […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Kaapse Klopse lid vermoor

Die Stad Kaapstad het die moord op ‘n lid van een van die Kaapse Klopse-troepe die afgelope naweek, veroordeel. Die burgemeesterskomiteelid vir toerisme, geleenthede en ekonomiese ontwikkeling, Edwin Andrews, sê na aanleiding van die voorval het die Metro viermiljoen rand bewillig om troepe te help om in die toekoms die nodige dienste te bekom. ‘n […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Brian Molefe word krimineel aangekla

Die DA het ‘n aanklag teen die beleërde bestuurshoof van Eskom, Brian Molefe by die Kaapstadse polisiestasie ingedien. Molefe word aangekla vir die oortreding van verskeie wette, onder meer die wet op die Bestuur van Openbare Finansies en die Voorkoming en Bekamping van Korrupsie. Molefe het sy bedanking aangekondig kort nadat hy by die voormalige […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Wolwerivier het genoeg gehad

Inwoners van Wolwerivier buite Kaapstad sê dis hoogtyd dat die plaaslike regering behoorlike behuising aan mense verskaf, eerder as om nóg meer mense soontoe te verskuif. ‘n Groep inwoners van Woodstock in die Moederstad gaan moontlik binnekort deur ‘n privaat eiendomsontwikkelaar van die grond afgesit word. En die Stad Kaapstad beplan om hulle in Wolweriver […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

WP moet Nuweland los, sê Andrews

Die WP-Rugbyunie sal emosie opsy moet sit en Nuweland vir die Kaapstad-stadion verruil. Dis die mening van die voormalige Springbok- en WP-stut Eddie Andrews, deesdae ‘n stadsamptenaar. Hy glo die skuif kan verligting bring vir WP se benarde finansiële situasie.  eNCAeNUUS Die Nuus in Afrikaans – Koerant.co.za – Gratis Afrikaanse Nuus Related PostsStormers klop Sharks […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!