Deur Marelie Greeff AfriForum het vandag die verslag en resultate van sy blou- en groendruppelprojek vir 2017 bekend gemaak. Dié projek is gedurende Mei en Junie vanjaar onderneem waartydens die gehalte van die drinkwater (blou) en rioolwater (groen) van 156 dorpe in Suid-Afrika getoets is. Vir hierdie toetsing is die gemeenskappe in die onderskeie dorpe..
Continue reading…