Valiant Swart praat oor ‘die heruitreiking van Die Mystic Boer’ op LP

Negentien jaar na Valiant Swart se baanbrekersdebuut, Die Mystic Boer, oorspronklik op CD vrygestel is, word dit nou vir die eerste keer as langspeelplaat uitgegee, in samewerking met die Kaapse ontwerpersagentskap (en Valiant-vriende) Cow Africa. Hierdie Hierdie beperkte versamelaaars-oplaag van “Die Mystic Boer” sluit in ‘n hoë-kwaliteit langspeelplaat (180-gram, 33RPM), die klassieke album-omslag, asook ‘n […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Vroue deur ‘polisiemanne’ in Oos-Kaap aangeval

Argieffoto Twee vroue, onderskeidelik 65 en 67 jaar oud, is Maandagaand in Tsomo in die Oos-Kaap doodgeskiet. “Twee mans, wat hulself as polisiebeamptes van Pretoria voorgedoen het, het een van die vroue se huis betree en versoek om vergesel te word na die tweede vrou se huis,” het kapt. Namhla Mdleleni, woordvoerder van die polisie, […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Kortlys vir SABC-raad deels bekend

LP’s het Dinsdag eenparig besluit op 15 name vir ’n kortlys van kandidate wat vir onderhoude moet gaan vir posisies op die SABC se raad. Verskeie van die verskillende politieke partye se LP’s wat op die portefeuljekomitee vir kommunikasie dien, het dieselfde name voorgestel. Dit sluit die name in van lede van die huidige interimraad, […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Al meer Suid-Afrikaners verval in armoede

Pali Lehohla, die statistikus-generaal, in Pretoria (22 Augustus 2017). Foto: ANA Pali Lehohla, die statistikus-generaal, het Dinsdag gesê daar is ʼn dramatiese toename in die getal armes in Suid-Afrika, en die omvang van die armoede raak al meer ingrypend. Lehohla het tydens die bekendstelling van die verslag oor armoede-tendense in Pretoria gesê lae ekonomiese groei […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!