As die Kaap jou in jou moederstad in stuur

Kaapstad is bekend as die Moederstad. Fraai, maar wie se moeder? Want soms behandel hierdie matriarg haar kinders erg stief. Onder die postwaarheid- skynheilige dekmantel van vooruitgang en desensifisering, draai die Kaap van Storms haar rug op vele van sy weerloosste inwoners. Seepunt was eens ’n mengelmoes van ryk en arm mense. Vandag word die […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Eeue oue Kasteel in Kaapstad se buitemure word tuiste vir haweloses

Deesdae word daar sommer slaapplek gemaak teen die buitemure van die Kasteel in Kaapstad. Die eeue-oue klippe word uit die mure gebreek om vuurmaakplekke te pak en die klere word oor die takke van die omheining gehang. Die Kasteel die Goeie Hoop (Nederlands: Kasteel de Goede Hoop) in Kaapstad is die oudste gebou uit die […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Polisie ontlont onlus in Stellenbosch na inwoners slaags raak met mekaar

Die polisie se eenheid vir openbare polisiëring moes Maandagaand tussenbeide tree toe ’n groep van sowat ’n duisend inwoners van twee gemeenskappe in Stellenbosch met mekaar slaags geraak het. Volgens die polisie is inwoners van Kayamandi ongelukkig omdat die munisipaliteit die kragtoevoer na die Enkanini-gebied afgesny het. ’n Groep inwoners van Kayamandi het Maandagaand na […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Orania se Ora gaan in ‘n nuwe digitale geldeenheid omskep word wat die Rand kan teenstaan

Ekonoom Dawie Roodt is betrokke by ‘n projek om ‘n nuwe digitale geldeenheid in die dorp van Orania te ontwikkel met die digitaliseering gebruik van hul bestaande Ora geldeenheid, wat die ekonomie van die dorp aansienlik sal verbeter. Die digitale geldeenheid sal met behulp van slimfone verhandel word, en Roodt het gesê dat hulle met […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!