Kaapse Klopse lid vermoor

Die Stad Kaapstad het die moord op ‘n lid van een van die Kaapse Klopse-troepe die afgelope naweek, veroordeel. Die burgemeesterskomiteelid vir toerisme, geleenthede en ekonomiese ontwikkeling, Edwin Andrews, sê na aanleiding van die voorval het die Metro viermiljoen rand bewillig om troepe te help om in die toekoms die nodige dienste te bekom. ‘n […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Brian Molefe word krimineel aangekla

Die DA het ‘n aanklag teen die beleërde bestuurshoof van Eskom, Brian Molefe by die Kaapstadse polisiestasie ingedien. Molefe word aangekla vir die oortreding van verskeie wette, onder meer die wet op die Bestuur van Openbare Finansies en die Voorkoming en Bekamping van Korrupsie. Molefe het sy bedanking aangekondig kort nadat hy by die voormalige […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Wolwerivier het genoeg gehad

Inwoners van Wolwerivier buite Kaapstad sê dis hoogtyd dat die plaaslike regering behoorlike behuising aan mense verskaf, eerder as om nóg meer mense soontoe te verskuif. ‘n Groep inwoners van Woodstock in die Moederstad gaan moontlik binnekort deur ‘n privaat eiendomsontwikkelaar van die grond afgesit word. En die Stad Kaapstad beplan om hulle in Wolweriver […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

WP moet Nuweland los, sê Andrews

Die WP-Rugbyunie sal emosie opsy moet sit en Nuweland vir die Kaapstad-stadion verruil. Dis die mening van die voormalige Springbok- en WP-stut Eddie Andrews, deesdae ‘n stadsamptenaar. Hy glo die skuif kan verligting bring vir WP se benarde finansiële situasie.  eNCAeNUUS Die Nuus in Afrikaans – Koerant.co.za – Gratis Afrikaanse Nuus Related PostsStormers klop Sharks […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!